Tweedehandse Bruidjie

Johan Botha Kant Trourok – Ivoor/Nude Fitted Styl

Pragtige Johan Botha ontwerper trourok 🤍

Hierdie elegante ivoor en nude trourok het ’n moderne, fyn pasvorm met ’n sagte uitloop aan die onderkant wat  baie mooi val op die lyf

Die boonste gedeelte bestaan uit delikate 3D blomkant met fyn detail wat oorvloei na ’n unieke, tekstuur-ryk romp. Die nude onderlaag laat die kant mooi uitstaan en gee die rok ’n luukse, moderne gevoel.

Die rok het dun bandjies en ’n verstelbare korset-agterkant wat help om ’n perfekte pasvorm te skep.

✨ Pasvorm: Fitted / ligte fit & flare – Ideal vir klein size 34 of normale size 32
✨ Kleur: Ivoor met nude onderlaag
✨ Lengte: Vloerlengte (gelyk rondom – geen sleep)
✨ Ontwerper: Johan Botha
✨ Toestand: Uitstekend

Hierdie rok is perfek vir ’n bruid wat iets elegant, modern en gemaklik soek, sonder ’n swaar sleep.

Kontak my gerus vir meer foto’s  😊

R15 000,00

Quantity
Facebook

Report a seller or listing

Weight 5 kg
Dimensions 60 × 41 × 41 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Johan Botha Kant Trourok – Ivoor/Nude Fitted Styl”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Vendor Information

Vendor: jacquilenecroeser
Company: The Bridal Room

Your name: Your email address: Your message:

📦 Select Your PUDO Drop-off Locker

Choose the locker where you will drop off parcels.

Loading lockers, please wait...
0