Ek verkoop al die glas dekor wat ek vir ons troue gebruik het 🤍
- 50 x vintage glas vase
- Verskillende vorms en groottes
PLUS
- 72 x ekstra glas bottels en jars
- Ingesluit: kleiner botteltjies, mayo bottels, jam jars ens.
- Alles is versamel, deeglik skoongemaak en reg om te gebruik
Alles saam vir R3800







Reviews
There are no reviews yet.