Tweedehandse Bruidjie

Wit dekor balle

Ek verkoop my dekor balle wat ek vir ons trou dekor gebruik het ✨🤍
▫️ ±360 dekor balle in totaal
▫️ Verskillende groottes
Neem asseblief kennis:
▫️ Sommige van die balle het klein merkies/seerkryplekke opgedoen tydens gebruik en vervoer, maar die meerderheid is steeds in goeie toestand 😊
Alles saam vir R1800 (Onderhandelbaar)
Stuur gerus ’n boodskap indien belangstel: 072 653 6041✨

R1 800,00

Category: Vendor: admin
Facebook

Report a seller or listing

Ek verkoop my dekor balle wat ek vir ons trou dekor gebruik het ✨🤍
▫️ ±360 dekor balle in totaal
▫️ Verskillende groottes
Neem asseblief kennis:
▫️ Sommige van die balle het klein merkies/seerkryplekke opgedoen tydens gebruik en vervoer, maar die meerderheid is steeds in goeie toestand 😊
Alles saam vir R1800 (Onderhandelbaar)
Stuur gerus ’n boodskap indien belangstel: 072 653 6041✨
Weight 0,05 kg
Dimensions 25 × 25 × 25 cm

📦 Select Your PUDO Drop-off Locker

Choose the locker where you will drop off parcels.

Loading lockers, please wait...
0